JSM 19-32 is ʼn donkerrooi, manlike bul met uitstekende bespiering, ʼn sterk kop, breë bek, goeie lengte en kapasiteit, goeie skrotum (40cm) en uitstekende teelwaardes. Hy is ʼn seun van VV 03-346. Hierdie bul sal waarde toevoeg tot enige kommersiёle kudde.
JSM 19-32 het ʼn besonder goeie teelwaardekombinasie:
Kalwingsgemakwaarde: 101
Speenkalfwaarde: 115
Koeiwaarde: 126
Groeiwaarde: 120
Karkaswaarde: 125
JSM 19-32 is ʼn uitstekende bul.