JSM 19-27 is ʼn gebalanseerde bul met uitstekende lengte, goeie vel en haar en ʼn oogspierwaarde van 119. Die bul is ʼn seun van CSW 13-13 van Charles Williams.

Die kwaliteit van hierdie aantreklike bul word deur sy waardes weerspieёl.

Geboortegemakswaarde: 97

Speenkalfwaarde: 105

Vrugbaarheidswaarde: 111

Koeiwaarde: 109

Groeiwaarde: 106

Karkaswaarde: 112

JSM 19-27 is ʼn veelsydige bul wat in die hele kudde aangewend kan word, ook om vervangingsdiere te teel.