JSM 19-267 is ʼn aantreklike mediumraambul met baie goeie bespiering. Die bul is diep gebou en het goeie kapasiteit.
Geboortegemakswaarde: 104
Speenkalfwaarde: 104
Koeiwaarde: 98
Groeiwaarde: 106
JSM 19-267 is ʼn veelsydige bul wat in die hele kudde aangewend kan word.